Die Kaapse kraaibek (Oplegnathus conwayi) is 'n endemiese vis wat slegs tussen Tafelbaai en die Aliwal-bank aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Cape Knifejaw.
Voorkoms duimnael|links|'n Onvolwasse Kaapse kraaibek duimnael|links|'n Volgroeide vis
Die vis word tot 90 cm groot en kan tot 7 kg weeg. Sy mond lyk soos die van 'n papegaai – vandaar die naam. Die vis se kleur wissel van geel tot swart.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Oplegnathus-conwayi.html
Kategorie:Beenvisse