Die swartmarlyn (Makaira indica) word aangetref vanaf Valsbaai tot verby Maputo. Dit is 'n snawelvis. Dit word tot 4 m lank en weeg tot 354 kg. Dit kom in die oopwater voor. Dit is donkerblou tot swart op die rug en het 'n silwerwit pens. In Engels staan die vis bekend as Black marlin.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bronne Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. . Gids tot die kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. . First Field Guide to Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst 1999. .
Eksterne skakel Makaira indica by FishBase
Kategorie:Beenvisse