Die Suidelike harder (Liza richardsonii) is 'n endemiese vis wat slegs langs die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die vis bekend as Southern mullet.

duimnael|links|'n Jong suidelike harder in 'n man se hand. duimnael|links|250px|Bokkoms op Paternoster.

Voorkoms Dit is 'n silwer vis met 'n geel vlek op die kieudeksel. Die gemiddelde lengte is 20 cm maar hulle kan tot 40 cm lank en 0.5 kg swaar word. Daar word bokkoms van hierdie harders in die Wes-Kaap gemaak.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bronne Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. . Gids tot die kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. .

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Liza-richardsonii.html

Kategorie:Beenvisse