Trafalgarpark is 'n groot sportveld in die hart van die stad Nelson op Nieu-Seeland se Suideiland. Die stadion het 'n kapasiteit van 18 000 sitplekke nadat dit vir die Rugbywêreldbeker 2011 opgegradeer is. Die stadion se naam is afgelei van die Slag van Trafalgar, 'n seeslag tussen die Britse Vloot en die gekombineerde magte van die Franse en Spaanse vlote tydens die Napoleontiese Oorloë.

Fotogalery

Wedstryde Vrouekrieketwêreldbeker 1982

Rugbywêreldbeker 2011

DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 20 September 2011 19:30 53–17 Groep C 12 418 27 September 2011 19:30 27–10 Groep C 14 997 1 Oktober 2011 15:30 68–22 Groep C 16 307

Verwysings

Eksterne skakels Trafalgar Park op ESPNcricinfo

Kategorie:Krieketstadions in Nieu-Seeland Kategorie:Rugbystadions in Nieu-Seeland Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions Kategorie:Vrouekrieketwêreldbekerstadions