Setlagole is 'n klein nedersetting in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die N18 nasionale pad gaan deur die dorp. Vanaf Setlagole loop die R507 hoofpad na Delareyville, terwyl die R376 in die rigting van die Botswanagrens gaan.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bronne

B.P.J. Erasmus. Op Pad in Suid-Afrika. 1995. Eric Rosenthal. Ensiklopedie van Suidelike Afrika. 1967.

Kategorie:Nedersettings in Noordwes