Vir ander gebruike, sien Colchester (dubbelsinnig).
Colchester is 'n nedersetting in die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit lê naby die monding van die Sondagsrivier aan die Indiese Oseaan en die N2 nasionale pad gaan langs die dorpie verby.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap