regs|duimnael|250px|Ligging van Masjonaland-Oos in Zimbabwe (rooi). Masjonaland-Oos is 'n provinsie in noordoostelike Zimbabwe met sowat 1,1 miljoen inwoners (2002). Die hoofstad is Marondera (voorheen bekend as Marandellas).
Kategorie:Provinsies van Zimbabwe