regs|duimnael|250px|Ligging van Masjonaland-Wes in Zimbabwe (rooi). Masjonaland-Wes is 'n provinsie in noordelike Zimbabwe met sowat 1,9 miljoen inwoners (2022). Die hoofstad is Chinhoyi (voorheen bekend as Sinoia).
Demografie SensusBevolking20021,224,67020121,501,65620221,893,584
Verwysings
Kategorie:Provinsies van Zimbabwe