Pudimoe is 'n spoorweghalte langs die N18 nasionale pad in die Noordwes, Suid-Afrika. Die naam is afgelei van die Tswanadorp, Pudumong (plek van die wildebees), wat langs die stasie is. Die dorp is noord van Taung.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bronne Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Eric Rosenthal. 1967
Kategorie:Nedersettings in Noordwes