Palmerston North (Engels)Te Papaioea (Maori) 300px|senter|Besienswaardighede van Palmerston North Bynaam: Palmy Leuse: Palmam Qui Meruit Ferat ("Laat hom wat dit verdien die beloning dra") Ligging 175px|senter|Ligging van Palmerston North in Nieu-Seeland Vlag en wapen 100px|raam|senter 100px|senter Basiese gegewens Stigting: 1877 (Europeërs) Stadstatus: 1930 Bevolking: 84 639 (2018-sensus) Oppervlakte: 394,75 km² Bevolkingsdigtheid: 214,4/km² Gemiddelde inkomste: NZ$15 683 miljard (Manawatū-Whanganui-streek, 2024) Per kapita: NZ$59 834 (Manawatū-Whanganui-streek, 2024) Geografiese ligging: Tydsone: UTC +12 (NZST) Somertyd: UTC +13 (NZDT) Amptelike webwerf: pncc.govt.nz Administratiewe verdeling Land: Eiland: Noordeiland Streek: Manawatū-Whanganui Burgemeester: Grant Smith Adjunkburgemeester: Debi Marshall-Lobb

Palmerston North (Engels: [ˈpɑːmərstən]; Māori: Te Papaioea) is die sewende grootste stad in Nieu-Seeland met 'n bevolking van sowat 84 000 in 2018. Die stad is op die Noordeiland in die streek Manawatū-Whanganui geleë.

Sport Palmerston North se Arena Manawatu was een van Nieu-Seeland se gasheerstadions tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1982, asook die rugbywêreldbekertoernooie in 1987 en 2011.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf van Palmerston North se stadsraad

Ensiklopediese inligting

Toerisme

Kategorie:Nedersettings in Nieu-Seeland