Hierdie artikel handel oor die stad in Nieu-Seeland. Vir die dorp in die Wes-Kaap van Suid-Afrika, sien Napier. Napier (Engels)Ahuriri (Maori) 300px|senter Leuse: Faith and Courage ("Geloof en moed") Ligging 100px|senter|Ligging van Napier op Nieu-Seeland se Noordeiland 100px|senter|Kaart van Napier se voorstede Vlag en wapen 100px|senter 100px|senter Basiese gegewens Stigting: 1851 (Europeërs) Bevolking: 62 241 (2018-sensus) Oppervlakte: 105,05 km² Bevolkingsdigtheid: 592,5/km² Gemiddelde inkomste: NZ$11 993 miljard (Hawke's Bay-streek, 2024) Per kapita: NZ$64 935 (Hawke's Bay-streek, 2024) Geografiese ligging: Tydsone: UTC +12 (NZST) Somertyd: UTC +13 (NZDT) Amptelike webwerf: napier.govt.nz Administratiewe verdeling Land: Eiland: Noordeiland Streek: Hawke's Bay Burgemeester: Kirsten Wise Adjunkburgemeester: Annette Brosnan
Napier (Engels: [ˈneɪpiər]; Māori: Ahuriri) is 'n stad in Nieu-Seeland met 'n bevolking van sowat 62 000.
duimnael|links|Die T & G Dome met die ASB Bank op die voorgrond, albei in Art Deco-styl Op 3 Februarie 1931 verwoes 'n aardbewing van 7.9 op die Richterskaal groot dele van die stad Napier en Hastings; 256 mense het omgekom in Hawke's Bay.
Sport Napier was een van Nieu-Seeland se gasheerstede tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1982, die rugbywêreldbekertoernooie in 1987 en 2011, asook die krieketwêreldbekertoernooie in 1992 en 2015.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van Napier se stadsraad
Ensiklopediese inligting
Toerisme
Amptelike toerismewebwerf
Kategorie:Nedersettings in Nieu-Seeland Kategorie:Kusstede