Hierdie artikel handel oor die voorstad van Kaapstad. Vir die woonbuurt in Gauteng, sien Kensington, Johannesburg.

Kensington is 'n oorwegend bruin woonbuurt in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Kensington 'n bevolking van 12 551 gehad.Kensington 2011-sensus

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Kaapstad