Fresnaye is 'n voorstad in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Fresnaye 'n inwonertal van 2 011 gehad.Fresnaye 2011-sensus
duimnael|links|350px|Uitsig oor Fresnaye en Seepunt. Wonings op die eiendomsmark Volgens 'n nuusberig in November 2025 verkoop "villas" teen 'n gemiddeld van R20m met 'n onlangse plafon van R69 miljoen. 'n Verdere eiendom is teen einde 2025 in die mark vir R160 miljoen.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Kaapstad