Invercargill (Engels)Waihōpai (Maori) 300px|senter Leuse: Pro Communi Utilitate ("Tot voordeel van die gemeenskap") Ligging 175px|senter|Ligging van Invercargill op Nieu-Seeland se Suideiland Vlag en wapen 100px|senter 100px|senter Basiese gegewens Stigting: 1853 (Europeërs) Bevolking: 54 204 (2018-sensus) Oppervlakte: 393,82 km² Bevolkingsdigtheid: 137,6/km² Gemiddelde inkomste: NZ$8 839 miljard (Southland-streek, 2024) Per kapita: NZ$83 620 (Southland-streek, 2024) Geografiese ligging: Tydsone: UTC +12 (NZST) Somertyd: UTC +13 (NZDT) Amptelike webwerf: icc.govt.nz Administratiewe verdeling Land: Eiland: Suideiland Streek: Southland Burgemeester: Nobby Clark Adjunkburgemeester: Tom Campbell
Invercargill (Engels: [ˌɪnvərˈkɑːrɡɪl]; Māori: Waihōpai) is 'n stad op die Suideiland van Nieu-Seeland met 'n bevolking van sowat 54 000 volgens die 2018-sensus. Dit is die suidelikste en westelikste stad van dié eilandstaat en een van die suidelikste ter wêreld. Invercargill is ook die administratiewe hoofstad van die streek Southland.
Sport Invercargill se Rugby Park-stadion was een van Nieu-Seeland se gasheerstadions tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 1987 en 2011.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van Invercargill se stadsraad
Ensiklopediese inligting
Toerisme
Amptelike toerismewebwerf
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Nieu-Seeland