AGOVV is 'n sokkerspan in die dorp Apeldoorn (Nederland) wat in die Eerste divisie speel. AGOVV is in 1913 gestig as Apeldoornse Geheelonthouders Voetbalvereniging. Die betekenis van AGOVV is in 1919 gewysig na Alleen Gezamenlijk Oefenen Voert Verder. Tussen 1954 en 1971 speel hulle professioneel sokker in Nederland. Sedert 2003 speel hulle weer in die professionele Eerste divisie.

Erelys KNVB-Beker (naaswenner (1): 1938)

Beroemde sokkerspelers Nacer Chadli Klaas-Jan Huntelaar Dries Mertens

Kategorie:Apeldoorn Kategorie:Voormalige Nederlandse Professionele Sokkerklubs Kategorie:Nederlandse sokkerklubs