Sparta is 'n Nederlandse sokkerspan in Rotterdam wat in die Eerste divisie speel. Hulle tuisveld, sedert 1916, is Het Kasteel (kapasiteit: 10 500 sitplekke). Sparta was al ses keer die kampioene van Nederland gewees.

Erelys Kampioen Nederland (6) 1908/09, 1910/11, 1911/12, 1912/13, 1914/15, 1958/59 (naaswenner (1): 1916) Eerste Divisie (naaswenner (1): 2011/12) Kampioen wes Nederland (10) 1908/09, 1910/11, 1911/12, 1912/13, 1914/15, 1915/16, 1924/25, 1928/29, 1952/53, 1955/56 KNVB-Beker (3) 1958, 1962, 1966 (naaswenner (2): 1971, 1996)

Beroemde sokkerspelers Dick Advocaat Louis van Gaal Bok de Korver

Kategorie:Rotterdam Kategorie:Nederlandse sokkerklubs