SC Cambuur is 'n sokkerspan in Leeuwarden (Nederland) wat in die Eredivisie speel. Na SC Heerenveen is hulle die tweede span in Friesland. Cambuur speel sy wedstryde in die Cambuurstadion (10 250 sitplekke).

Erelys Kampioen Eerste divisie (2) 1991/92, 2012/13 (naaswenner (3): 1996/97, 1997/98, 2009/10) Kampioen Tweede divisie (1) 1964/65

Beroemde sokkerspelers Jaap Stam

Kategorie:Leeuwarden Kategorie:Nederlandse sokkerklubs