Vir ander gebruike van die term St. Lucia, sien St. Lucia (dubbelsinnig)
St. Lucia is 'n stil vissersdorp en vakansieoord in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit dorpie lê by die mond van die St. Luciameer aan die Indiese Oseaan. Die N2 nasionale pad is ongeveer 25 km binnelands vanaf die dorpie, wat per slegs per R618-streeksroete bereik kan word via Mtubatuba.
Sien ook iSimangaliso-vleilandpark Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bronne Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus 1995 Padlangs deur Suid-Afrika. 2010. Williams, Janet: St. Lucia - wildernis van land en water. In: Suid-Afrikaanse Panorama. Jaargang 34, nr. 3, Maart 1989. ISSN 0491-4783
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal