Die Slag van Sunnyside het op 1 Januarie 1900 naby die gehuggie Salt Lake, sowat 40 km noord van Belmont, Kaapkolonie, Suid-Afrika, plaasgevind. Die Boeremagte kon nie daarin slaag om die Britse magte te stuit nie.

Sien ook Skermutselinge van die Tweede Vryheidsoorlog

Bron B.P.J. Erasmus: Op Pad in Suid-Afrika. 1995.

Kategorie:Geskiedenis van die Verenigde Koninkryk Sunnyside