duimnael|Jaco Venter. Jaco Venter (* 13 Februarie 1987 in Stellenbosch) is 'n Suid-Afrikaanse fietsryer. Hy maak sy eerste internasionale deurbraak in 2007 deur die Dome2Dome-eendagfietswedren te gewen. In 2009 stel hy die beste individuele tydtoetse op en word as die Suid-Afrikaanse kampioen bekroon.

Suksesse 2007 Dome2DomeJaco wen nadat Malcolm val, Beeld, 18 September 2007.

2009 Suid-Afrikaanse kampioen - Individuele tydtoets Suid-Afrikaanse kampioen - Individuele tydtoets (onder 23)George wen elite-tydtoetstitel, maar Venter trap vinnigste, Die Burger, 12 Maart 2009.

Spanne 2006 Konica Minolta (tot 30 Sep.) 2007 Neotel 2008 Team Neotel 2009 Trek-Marco Polo 2010 MTN Energade 2011 Véranda's Willems-Accent

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse fietsryers Kategorie:Fietsryers Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense