duimnael|regs|250px|Vaalrivier te Schoemansdrift Schoemansdrift-brug is 'n enkelbaanbrug oor die Vaalrivier tussen die Noordwesprovinsie en die Vrystaat in die Vredefort-area. Die brug oorspoel van tyd tot tyd en is 'n gewilde toeristeaantreklikheid. Die Crater Cruise-bergfietswedren kruis die Vaalrivier oor die brug.

Eksterne skakels 360° uitsig oor die brug

Kategorie:Brûe in Suid-Afrika