John Craig Venter (14 Oktober 1946, Salt Lake City – 29 April 2026, San Diego) was 'n Amerikaanse molekulêre bioloog en sakeman. Hy was die eerste persoon wat 'n volledige DNS-profiel ontsyfer het. In 2010 word hy erken as die eerste wetenskaplike wat 'n kunsmatige sintetiese sel geskep het. Die Time-tydskrif het hom in 2007 en 2008 gelys as een van die top 100 invloedrykste persone.

Publikasies A Life Decoded (2007)

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse bioloë Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 2026