Laerskool President Steyn is 'n Christelike Afrikaanse primêre skool in Alberton, Suid-Afrika. Die skool is op die hoek van Brink- en Braunstraat in Verwoerdpark geleë. Die skool is na Marthinus Theunis Steyn, politikus en laaste Staatspresident van die Oranje-Vrystaat vernoem. Hulle leuse is Doen dit nou.
Skoollied Die skool se skoollied is in 1946 deur M.L. de Villiers gekomponeer. Die woorde lui as volg:
Eksterne skakels Die skool se webtuiste Skool se Facebook-blad
Kategorie:Skole in Gauteng Kategorie:Alberton