Groblersbrug is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Botswana in die Limpopo provinsie. Die N11 nasionale pad begin hier. Aan die Botswana kant staan die grenspos bekend as Martinsdrif. Die Limpoporivier skei die twee grensposte.

Suid-Afrika Botswana Streek Limpopo Sentraal Grenspos Groblersbrug Martinsdrif Pad N11 Verbind met A1 Koördinate Besigheidsure 08:00 - 22:00 08:00 - 22:00 Telefoonnommer +27 (0) 14 767 1019 Faksnommer +27 (0) 14 767 1264 Departement van Binnelandse Sake - Grensposte van Suid-Afrika

Sien ook Grensposte van Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Grense van Botswana Kategorie:Grense van Suid-Afrika