Die Hexrivierberge is in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die berge is deel van die Kaapse Plooigordel en lê noordoos/suidwes tussen Worcester en Touwsrivier. Die hoogste piek is die Matroosberg (2249 m). Die storie van Die Heks van Hexrivier loop hand aan hand met dié berge.

Bergpasse Die Hexrivierpas, wat die N1 nasionale pad oor die berg dra, en die Hexrivier-spoorwegpas is twee bekende passe wat oor die berg gaan.Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.

senter|duimnael|800px|Die Hexrivierberge, met Buffelshoek-piek (2060 m) en Milner-piek (1995 m).

Verwysings

Eksterne skakels https://hexrivervalley.co.za/

Kategorie:Bergreekse in Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap