duimnael|regs|290px|Die omgewing van die grenspos uit die ruimte gesien. Die grenspos is digby die samevloeiing van die Komati- en Krokodilriviere, en tussen die dorpe Komatipoort en Ressano Garcia. Lebombo is die grootste grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek. Die grenspos is oop tussen 06:00 en middernag. Die N4 nasionale pad eindig hier. Aan die Mosambiek kant staan die grenspos bekend as Ressano Garcia. Komatipoort lê net wes van Lebombo.
Suid-Afrika MosambiekGrensposnaam Lebombo Ressano Garcia Streek Mpumalanga Moamba Dorp Komatipoort Ressano Garcia Pad N4 EN4 Koördinate Telefoonnommer +27 (0) 13 793 7311 Faksnommer +27 (0) 13 793 7091 Besigheidsure - Reisigers 06:00 - 00:00 06:00 - 00:00 Besigheidsure - Algemeen 07:30 - 16:15
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Grense van Mosambiek Kategorie:Grense van Suid-Afrika