duimnael|regs|150px|Generaal Louis Botha duimnael|regs|150px|Bakkies Botha
Botha is 'n familienaam wat algemeen onder Afrikaners in Suid-Afrika en in die Nederlandse taalgebied voorkom. Die van kom oorspronklik van die omgewings van Friesland en Noord-Duitsland. Dit is afgelei van die Germaanse Butha en Proto-Indo-Europese duta, wat "boodskapper" beteken.
Noemenswaardige Bothas Van die bekende Bothas sluit in: Andre Botha (gebore 1975), Ierse krieketspeler in Johannesburg gebore Anton Botha, Suid-Afrikaanse musikant, liedjieskrywer en sanger John Philip "Bakkies" Botha (gebore 1979), Springbokrugbyspeler Corlea Botha, Afrikaanse sangeres Danie Botha (gebore 1947), Afrikaanse skrywer Danie Botha (gebore 1964), Afrikaanse sanger Elize Botha (1930–2007), Suid-Afrikaanse akademikus, kanselier van die Universiteit van Stellenbosch en voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns Francois Botha (gebore 1968), bokser en skopbokser Hannah Botha, Afrikaanse aktrise Johan Botha (gebore 1982), Proteakrieketspeler Johan Botha (gebore 1974), middelafstandatleet Johan Botha (1965–2016), operasanger Johan Botha (1965–2016), akteur Johann Botha, Afrikaanse televisie- en radioaanbieder, natuurlewe-aktivis Leon Botha (1985–2011), kunstenaar en een van die wêreld se oudste oorlewendes met progeriasiekte Louis Botha (1862–1919), Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika Luki Botha (gebore 1930), Formule Eenrenjaer Marthinus Christoffel Botha, joernalis, digter en skrywer van kortverhale Hendrik Egnatius "Naas" Botha (gebore 1958), Springbokrugbyspeler Pierre D. Botha, Afrikaanse rolprentregisseur. Piet Botha, Afrikaanse musikant en seun van Pik Botha Pieter Willem Botha (1916–2006), die Groot Krokodil, Eerste Minister en Staatspresident van Suid-Afrika Roelof Frederik "Pik" Botha (1932–2018), minister van Buitelandse Sake Roelof Botha, voormalige finansiële direkteur van PayPal Theo Botha (gebore 1960), aandeelhoueraktivis Theuns Botha, leier van die Demokratiese Alliansie in die Wes-Kaap Willem Botha, Afrikaanse sanger Willem Botha, redakteur van Woordeboek van die Afrikaanse Taal Willem Christiaan Botha, Suid-Afrikaanse atleet wat in 1936 aan die Olimpiese Spele deelgeneem het. Nege Bothas het aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem
Sien ook Bothaville, dorp in die noordweste van die Vrystaat Bothanomics, program van ekonomiese hervorming van die destydse Suid-Afrikaanse staatspresident Pieter Willem Botha Bothasig, noordelike voorstad van Kaapstad
Kategorie:Vanne Kategorie:Afrikaanse vanne