Noordoewer is die grenspos tussen Suid-Afrika en Namibië by die Oranjerivier in Namibië. Die grenspos word 24 uur per dag beman. Vioolsdrif is die grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant. Die B1-hoofweg begin/eindig hier.
Kategorie:Grense van Namibië Kategorie:Grense van Suid-Afrika Kategorie:Nedersettings in Namibië