Die Tweede Kamer van die Stategeneraal (Nederlands: Tweede Kamer der Staten-Generaal) is een van die twee Kamers van die Nederlandse volksverteenwoordiging, die Stategeneraal van Nederland (die andere Kamer is die Eerste Kamer van die Stategeneraal). Die Tweede Kamer bestaan sedert 1815 en is gevestig in die administratiewe hoofstad Den Haag. Hierdie Kamer het 150 lede en word regstreeks deur die bevolking verkies. Die voorsitter is Thom van Campen (VVD). Die Tweede Kamer is die belangrikste Kamer. So het die Tweede Kamer die reg om besluite te wysig en in te dien, maar die Eerste Kamer nie.

325px|links|duimnael|Die Tweede Kamer van die Stategeneraal 325px|links|duimnael|Gebou van die Tweede Kamer

Koalisie Sedert 23 Februarie 2026 bestaan die Jetten-kabinet, wat deur die D66, VVD en CDA ondersteun word (sien ook: Eerste Kamer - Koalisie).

As Eerste Minister is Rob Jetten die leier van hierdie kabinet.

Verkiesings Die laaste verkiesings was op 29 Oktober 2025. Die nuwe Tweede Kamer is op 12 November ingesweer.

Die setelverdeling sedert 1956In 1956 het die Tweede Kamer van 100 na 150 setels uitgebrei. is soos volg (oorspronklike setels):

Party Afkorting 2025 Tweede Kamer 29 oktober 2025, Kiesraad 2023 2021 2017 2012 2010 2006 2003 2002 1998 1994 1989 1986 1982 1981 1977 1972 1971 1967 Die verkiesings van 1967 markeer die einde van die Versuiling. 1963 1959 1956 Demokrate 66 D66 26 9 24 19 12 10 3 6 7 14 24 12 9 6 17 8 6 11 7 Party vir die Vryheid PVV 26 37 17 20 15 24 9 Volksparty vir Vryheid en Demokrasie VVD 22 24 34 33 41 31 22 28 24 38 31 22 27 36 26 28 22 16 17 16 19 13 GroenLinks - Party van die Arbeid GL-PvdA 20 25 GroenLinks GroenLinks bestaan sedert 1990. Die party is uit vier linkse partye gevorm. GL 8 14 4 10 7 8 10 11 5 6 3 10 9 6 16 10 9 8 5 7 Party van die Arbeid PvdA saam met GL sedert 2023 PvdA 9 9 38 30 33 42 23 45 37 49 52 47 44 53 43 39 37 43 48 50 Christen-Demokratiese Appèl Die Christen-Demokratiese Appèl bestaan sedert 1980. Die party is uit drie Christelike partye gevorm. CDA 18 5 15 19 13 21 41 44 43 29 34 54 54 45 48 49 48 58 69 76 75 77 Regte Antwoord 21 JA21 9 1 3 Forum vir Demokrasie FVD 7 3 8 2 BoerBurgerBeweging BBB 4 7 1 DENK DENK 3 3 3 3 Staatkundig Gereformeerde Party SGP 3 3 3 3 3 2 2 2 2 3 2 3 3 3 3 3 3 3 3 3 3 3 Party vir die Diere PvdD 3 3 6 5 2 2 2 ChristenUnie Die ChristenUnie bestaan sedert 2001. Die party is uit twee Christelike partye gevorm. CU 3 3 5 5 5 5 6 3 4 5 5 3 2 3 3 1 2 2 1 1 Sosialistiese Party SP 3 5 9 14 15 15 25 9 9 5 2 50PLUS 50+ 2 1 4 2 Volt Nederland Volt 1 2 3 Nuwe Sosiaal Kontrak NSC 20 BIJ1 BIJ1 1 Lys Pim Fortuyn LPF 8 26 Leefbaar Nederland LN 2 Algemene Ouere Verbond AOV 6 Sentrumdemokrate CD 3 1 Unie 55+ U55+ 1 Demokraties-Sosialiste 1970 DS'70 1 6 8 Boereparty BP 1 3 1 7 3 Rooms-Katolieke Party Nederland RKPN 1 Nederlandse Ondernemers Party NMP 2 Totaal 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 Opkoms 78% 78% 79% 82% 75% 75% 80% 80% 79% 73% 79% 80% 86% 81% 87% 88% 84% 79% 95% 95% 96% 96%

Verwysings

Bronne Tweede Kamer, Parlement.com Verkiezingen Tweede Kamer sinds 1917, Parlement.com Zetelverdeling in de Tweede Kamer 1946-2023, NLverkiezingen.com

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die Tweede Kamer van die Stategeneraal

Kategorie:Politiek van Nederland