Hierdie is 'n lys van (voormalige) politieke partye in Nederland.
Huidige politieke partye
Party Nederlandse naam Afkorting Politieke ideologie 50PLUS 50PLUS 50+ ouereparty Belang van Nederland Belang van Nederland BVNL regs-liberaal BIJ1 BIJ1 BIJ1 anti-rassisme BoerBurgerBeweging BoerBurgerBeweging BBB platteland Christen-Demokratiese Appèl Christen-Democratisch Appèl CDA christen-demokraties ChristenUnie ChristenUnie CU ortodoks-Protestants Demokrate 66 Democraten 66 D66 links-liberaal DENK DENK DENK mense van buitelandse afkoms Forum vir Demokrasie Forum voor Democratie FVD populisties Friese Nasionale Party (Fries) Fryske Nasjonale Partij FNP Fries-nasionalisties, regionalisties GroenLinks GroenLinks GL links-ekologies Nuwe Sosiaal Kontrak Nieuw Sociaal Contract NSC christen-demokraties Onafhanklike Politiek Nederland Onafhankelijke Politiek Nederland OPNL bundeling van provinsiale partye Party van die Arbeid Partij van de Arbeid PvdA sosiaal-demokraties Party vir die Diere Partij voor de Dieren PvdD diereregte Party vir die Vryheid Partij voor de Vrijheid PVV populisties Regte Antwoord 21 Juiste Antwoord 21 JA21 regs-liberaal, nasionalisties Sosialistiese Party Socialistische Partij SP sosialisties Staatkundig Gereformeerde Party Staatkundig Gereformeerde Partij SGP ortodoks-Gereformeerd Volksparty vir Vryheid en Demokrasie Volkspartij voor Vrijheid en Democratie VVD regs-liberaal Volt Nederland Volt Nederland Volt Europees
Voormalige politieke partye
Party Afkorting Politieke ideologie Opgegaan in Algemene Oueres Verbond AOV oueresbelange Verenigde Seniore Party (VSP) en Oueresunie Anti-Revolusionêre Party ARP christen-demokraties (Gereformeerd) Christen-Demokratiese Appèl (CDA) Boereparty BP boerebelange, regs-liberaal Regse Volksparty (RVP) Bond van Vrye Liberale BVL regs-liberaal Liberale Staatsparty (LSP) Christelik-Historiese Unie CHU christen-demokraties (Hervormd) Christen-Demokratiese Appèl (CDA) Demokraties-Sosialiste 1970 DS'70 regs-sosiaal-demokraties opgehef Evangeliese Volksparty EVP links-Christelik GroenLinks (GL) Gereformeerd Politiek Verbond GPV ortodoks-Gereformeerd ChristenUnie (CU) Katolieke Volksparty KVP christen-demokraties (Katoliek) Christen-Demokratiese Appèl (CDA) Kommunistisese Party van Nederland CPN kommunisties GroenLinks (GL) Leefbaar Nederland LB populisties Liberale Staatsparty LSP regs-liberaal Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD) Liberale Unie LU liberaal Liberale Staatsparty (LSP) Lys Pim Fortuyn LPF populisties opgehef Nasionaal-Sosialistiese Beweging NSB nasionaal-sosialisties opgehef Nederlandse Ondernemers Party NMP liberaal Onafhanklike Senaatsgroep OSF bundeling van provinsiale partye Onafhanklike Politiek Nederland (OPNL) Pasifisties Sosialistiese Party PSP pasifisties-sosialisties GroenLinks (GL) Politieke Party Radikale PPR (Christelik)-sosialisties GroenLinks (GL) Reformatoriese Politieke Federasie RPF ortodoks-Protestants ChristenUnie (CU) Rooms-Katolieke Party Nederland RKPN ortodoks-Katoliek Rooms-Katolieke Staatsparty RKSP christen-demokraties (Katoliek) Katolieke Volksparty (KVP) Sentrumdemokrate CD uiters regs Sentrumparty CP uiters regs CP'86 Sosiaal Demokratiese Arbeiders Party SDAP sosialisties Party van die Arbeid (PvdA) Unie 55+ U55+ oueresbelange Oueresunie Vrysinnig Demokratiese Bond VDB links-liberaal Party van die Arbeid (PvdA)
Bronne Partijen in Tweede en Eerste Kamer, Parlement.com Opgeheven politieke partijen, Parlement.com
Politieke partye