duimnael|200px|Die CN-toring vanuit die Rogers Centre. duimnael|200px|Uitsig op Downtown Toronto vanuit die CN-toring duimnael|200px|Kykie deur die glasvloer.

Die CN TowerHAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, of CN-toring (voluit: Canadian National Tower) is 'n toring in Toronto, Kanada wat as 'n uitsaaitoring en toeristebestemming dien.

Die toring is deur die American Society of Civil Engineers as een van die moderne wonders van die wêreld aangewys. Toe dit in 1976 voltooi is, was dit die hoogste gebou ter wêreld. Die toring is 553,33 meter hoog.

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webtuiste

Kategorie:Televisietorings Kategorie:Toronto