Tembisa (wat in Zoeloe "daar is hoop" beteken) is 'n township noord van Kemptonpark in Oos-Rand in Gauteng, Suid-Afrika. Die dorp is in 1957 gestig met die hervestiging van swart mense van Alexandra, Edenvale, Kemptonpark, Halfweghuis-omgewing en Germiston. Tembisa is naas Soweto die tweede grootste township in Gauteng. duimnael|links|300px|Daar is ook skoon, netjiese dele, soos die Lazarus Mawela-stasie in Tembisa

Onderwys Van die skole in Tembisa sluit in: Khulasizwe Primary School

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Gauteng