Arezzo is 'n stad in Italië (Toskane). Arezzo vervul 'n aantal ekonomiese en kulturele funksies op regionale vlak.
Geskiedenis en besienswaardighede Die stad is gestig deur die Etruskers. Arezzo het 'n gewilde toeristebestemming geword.
Basilica di San Francesco, basiliek met 'n belangrike frescosiklus van Piero della Francesca. Piazza Grande hoofplein van die stad. Katedraal van Sint Donatius (die "Duomo) uit die 13e-16e eeu San Domenico, Gotiese kerk met 'n kruisbeeld van Cimabue Santa Maria della Pieve, Romaanse kerk uit die 12e eeu duimnael|links|290px|Piazza Grande.
Geboortes Guido van Arezzo (991-1033), komponis Francesco Petrarca (1304-1374), digter en skrywer Michelangelo Buonarroti (1475-1564), skilder, beeldhouer, argitek en digter wat tydens die Renaissance werksaam was Pietro Aretino (1492-1556), skrywer Giorgio Vasari (1511-1574), skilder, argitekt
Eksterne skakels
Kategorie:Nedersettings in Italië