Georgetown 270px Kaart Vlag 180px|center 75px|center Wapen 75px|center Land  Gebied 20px Sint Helena Eiland 20px Ascension Koördinate  Gestig op 1815 Oppervlakte:    - Totaal 2 vk km  Hoogte bo seevlak 1 m Bevolking:    - Totaal (2008) 450  - Bevolkingsdigtheid 225/vk km Tydsone UTC+0

Georgetown is die hoofstad en grootste stad van die eiland Ascension in die eilandgebied Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha met 'n bevolking van 450 inwoners in 2008 en 'n oppervlakte van 2 km². Die stad is in 1815 deur die Britse Royal Navy gestig en is vernoem ná koning George III.

Kategorie:Ascension Kategorie:Kusstede