Die Leie (Afrikaans en Nederlands, Frans: Lys) is 'n rivier in Frankryk en België.
Die Leie se monding is in Gent, waar die rivier in die Skelde uitmond. 200px|regs|duimnael|Panden aan de oevers van de Leie in die ou sentrum van Gent
Stede, dorpe en munisipaliteite aan die Leie in België Provinsie Wes-Vlaandere: Wervik Kortrijk Harelbeke Oeselgem Provinsie Oos-Vlaandere: Deinze Bachte-Maria-Leerne Sint-Martens-Latem Afsnee Gent
Kategorie:Riviere in België Kategorie:Riviere in Frankryk