'n Gemengde ekonomie (of gebalanseerde ekonomie) is 'n ekonomie wat elemente van private en staatsbeheer bevat en karakteristieke van beide 'n kapitalistiese en sosialistiese bestel reflekteer. Suid-Afrika is 'n voorbeeld van 'n gemengde ekonomie.
Verdere naleeswerk Hoeveel staat, hoeveel private sektor het SA nodig? , sake24.com Ekonomie, Die Suid-Afrikaanse I: Die rol van die Regering , myfundi.co.za Terug na 'n apartheidsekonomie? , praag.co.za
Kategorie:Ekonomie