Донецьк • ДонецкDonetsk 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land (de jure) (de facto) Oblast 20px Donetsk Stigting 1869 Oppervlakte: - Totaal 358 vk km Hoogte bo seevlak 169 m Bevolking: - Totaal (2021) 905 364 - Bevolkingsdigtheid 2 960/vk km - Metropolitaanse gebied 1 560 000 Tydsone UTC +2 (OET) - Somertyd UTC +3 (OEST) Burgemeester Alexei Koelemzin Amptelike webwerf gorod-donetsk.com
Donetsk (Oekraïns: Донецьк, Donećk, [doˈnɛtsʲk], ; Russies: Донецк, [dɐˈnʲetsk]) is die vyfde grootste stad van Oekraïne en lê in die ooste aan die grens met Rusland in die Donetsk-oblast. Die stad is in 1869 deur die Russe gestig. Die stad het in 2021 'n bevolking van 905 364 en van 1 560 000 in die metropolitaanse gebied gehad en beslaan 'n oppervlakte van 358 km². Donetsk was een van die gasheerstede tydens die Europese Sokkerkampioenskap 2012 wat Oekraïne en Pole saam aangebied het. Ná 2014 het dit as die hoofstad van die selfverklaarde Volksrepubliek Donetsk gedien wat in 2022 deur Rusland erken is. Tydens die Russiese inval in Oekraïne sedert 2022 is dit deur die Russe beset.
Demografie duimnael|links|Viering van Oorwinningsdag in Donetsk, 2016 Etniese verdeling (2001-sensus): Russe (48,2%), Oekraïners (46,7%), Belarusse (1,2%).
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Oekraïne Kategorie:Ontvangers van die Orde van Lenin Kategorie:Volksrepubliek Donetsk