Die Griekwas (weens borgskapsredes bekend as die Suzuki Griekwas) is 'n provinsiale rugbyspan gesetel in Kimberley, Suid-Afrika.

Die Griekwas se voedingsbron vir spelers is uit die Noord-Kaap. Hulle tuisveld is die Griekwapark en hulle neem aan die Curriebeker- en SuperSport Rugby-uitdaagreeks (sedert 2017) deel. Griekwas se truikleur is poublou.

Springbokspelers Die Griekwaspelers wat ook vir die Springbokke uitgedraf het is in alfabetiese volgorde:http://www.genslin.us/bokke/ProvinceData.aspx?ProvinceID=7 Besoek op 21 November 2009 Naam Aantal Toetse Geboortedorpen datum Skool Eerste toets Laaste toets Lourens Adriaanse 1 Kaapstad, 5 Februarie 1988 Paarl Gimnasium, Paarl23 November 2013 Fred Alexander 2 Malmesbury, 20 Desember 1870 Hoër Jongenskool Kimberley 30 Julie 1891 29 Augustus 1891 Willem Barnard 2 Upington, 7 Augustus 1923 Hoërskool Upington 17 September 1949 22 Desember 1951 Bjorn Basson 10 King William’s Town, 11 Februarie 1987 Dale-kollege, King William’s Town 5 Junie 2010 17 Augustus 2013 Ferdie Bergh 17 Stellenbosch, 2 November 1906 Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch 5 Desember 1931 10 September 1938 Harry Boyes 2 12 Maart 1868 Diocesan College, Kaapstad 30 Julie 1891 29 Augustus 1891 Mike Bredenkamp 2 Kimberley, 2 Mei 1873 30 Julie 1896 29 Augustus 1896 Bill Cotty 1 Kimberley, 24 Februarie 1875 Hoër Jongenskool Kimberley29 Augustus 1896 George Crampton 1 Aughrim (Ierland), 30 Maart 1875 Bedford School5 September 1903 Clem Currie 1 Grahamstad, 21 Oktober 1880 St. Andrew’s-kollege, Grahamstad5 September 1903 Arthur de Kock 1 Hopetown, 29 Augustus 1866 Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch29 Augustus 1891 Syd de Melker 2 Kimberley, 31 Maart 1884 Hoër Jongenskool Kimberley 5 September 1903 8 Desember 1906 Charlie Devenish 1 Uitenhage, 13 Januarie 1874 St. Saviours Collegiate School22 Augustus 1896 Gaffie du Toit 14 Kaapstad, 24 Maart 1977 Augsburg Landbouskool, Clanwilliam 12 Junie 1998 24 Junie 2006 Floors Duvenhage 2 Boksburg, 6 November 1917 Boksburg Commercial Hoërskool 16 Julie 1949 3 September 1949 Bertie Gibbs 1 Kimberley, 25 Augustus 1878 Diocesan College, Kaapstad5 September 1903 Ted Kelly 1 King William’s Town, 23 Oktober 186929 Augustus 1891 Bert Kipling 9 Kimberley, 24 Desember 1903 Beaconsfield, Kimberley 5 Desember 1931 2 September 1933 Ian Kirkpatrick 13 Bloemfontein, 25 Julie 1930 Hoër Jongenskool Kimberley 5 September 1953 18 Februarie 1961 Willie le Roux 12 Stellenbosch, 18 Augustus 1989 Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch 8 Junie 2013 23 November 2013 Sep Ledger 4 Kimberley, 29 Augustus 1889 Hoër Jongenskool Kimberley 23 November 1923 11 Januarie 1913 Edward Little 2 Midlothian (Skotland), 1 November 1864 30 Julie 1891 5 September 1891 Dick Lockyear 6 Kimberley, 26 Junie 1931 Hoër Jongenskool Kimberley 25 Junie 1960 18 Februarie 1961 Edrich Lubbe 2 Caledon, 29 Julie 1969 Hoërskool Robertson 10 Junie 1997 21 Junie 1997 Archie Marsberg 1 Fort Beaufort, 1 Oktober 18856 Augustus 1910 Arthur Marsberg 3 Queenstown, 24 September 1883 St. David’s Marists Brothers 17 November 1906 8 Desember 1906 Rajah Martheze 3 Robbeneiland, 29 November 1877 Hoër Jongenskool Kimberley 5 September 1903 1 Desember 1906 John McCullogh 2 Kimberley, 11 April 1885 Hoër Jongenskool Kimberley 4 Januarie 1913 11 Januarie 1913 Tom Mellett 1 Potchefstroom, 29 Augustus 187122 Augustus 1896 PJ Meyer 1 15 Mei 187330 Julie 1896 Bertie Powell 1 Kimberley, 18 Julie 1873 Hoër Jongenskool Kimberley29 Augustus 1896 Jackie Powell 4 Kaapstad, 12 Desember 1871 Hoër Jongenskool Kimberley 29 Augustus 1891 5 September 1903 Klondyke Raaff 6 Robbeneiland, 10 Maart 1879 Hoër Jongenskool Kimberley 29 Augustus 1903 6 Augustus 1910 Mannetjies Roux 27 Victoria-Wes, 12 April 1939 Hoër Jongenskool Paarl 3 Desember 1960 12 September 1970 Theo Samuels 3 George, 21 Julie 1873 Diocesan College, Kaapstad 22 Augustus 1896 5 September 1896 Billy Sendin 1 Kimberley, 4 Oktober 1896 Stockdale, Kimberley27 Augustus 1921 Bob Shand 2 Tulbagh, 27 Augustus 1865 Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch 29 Augustus 1891 5 September 1891 Dan Smith 1 Durban, 8 April 186929 Augustus 1891 Franco Smith 9 Lichtenburg, 29 Julie 1972 Hoërskool Sand du Plessis, Bloemfontein 6 Desember 1997 7 Augustus 1999 Toksi Smith 3 Wynberg, 9 April 1871 Hoër Jongenskool Wynberg, Kaapstad 29 Augustus 1891 29 Augustus 1896 Bob Snedden 1 Dunfermline (Skotland), 20 Maart 186729 Augustus 1891 Sarel Strauss 1 24 November 1891 Grey-kollege, Bloemfontein17 September 1921 Bill Taberer 1 King William’s Town, 11 April 1872 St. Andrew’s-kollege, Grahamstad22 Augustus 1896 Dawie Theron 13 Bloemfontein, 15 September 1966 Hoërskool Sand du Plessis, Bloemfontein 3 Augustus 1996 9 Augustus 1997 Danie Theunissen 1 Somerset-Wes, 12 Julie 1896 Hottentots-Holland Hoërskool, Somerset-Wes29 Augustus 1891 Wilfred Trenery 1 Hayle (Engeland), 21 September 186729 Augustus 1891 Flippie van der Merwe 6 Dibeng, 8 Julie 1957 Hoërskool Diamantveld, Kimberley 29 Augustus 1981 26 Augustus 1898 Jack van der Schyff 5 Kimberley, 11 Junie 1928 Hoër Jongenskool Kimberley 16 Julie 1949 6 Augustus 1955 Albert van den Berg 51 Hopetown, 26 Januarie 1974 Hoërskool Vryburg 12 Junie 1999 24 November 2007 Joggie Viljoen 6 Kaapstad, 14 Mei 1945 Hoërskool Vanrhynsdorp 12 Junie 1971 3 Junie 1972 Piet Visagie 25 Kimberley, 16 April 1943 Hoërskool Reivilo 15 Julie 1967 7 Augustus 1971 Dave von Hoesslin 5 Stellenbosch, 10 Mei 1975 Diocesan College, Kaapstad 12 Junie 1999 17 Julie 1999 Arthur Williams 1 Kimberley, 1 Julie 18796 Augustus 1910

Rekords Rekords vir die Griekwas:

Indiwiduele rekords Meeste loopbaanwedstryde vir Griekwas gespeel – André van Wyk (161) Meeste Curriebekerwedstryde gespeel – Dave Prins (69 tussen 1979 en 1987) Meeste opeenvolgende wedstryde gespeel- Peet Smith (97 tussen 1963 en 1973) Meeste wedstryde as kaptein gespeel – André van Wyk (66 tussen 1989 en 1994) Meeste loopbaanpunte – Edrich Lubbe (719 in 114 wedstryde) Meeste Curriebekerpunte in ’n loopbaan – Kriek Erasmus (440 tussen 1977 en 1985) Meeste punte in ’n seisoen – Gaffie du Toit (361 in 27 wedstryde in 1996) Meeste Curriebekerpunte in ’n seisoen – Naas Olivier (173 in 2010) Meeste indiwiduele punte in ’n wedstryd – Naas Olivier (42 teen die Griffons in ’n 2009 Vodacombekerwedstryd) Meeste loopbaandrieë vir Griekwas – Jearus Nicholas (61 in 116 wedstryde tussen 1998 en 2003) Meeste drieë in Curriebekerwedstryde – Dave Prins (37 tussen 1979 en 1987) Meeste drieë in ’n seisoen – Bjorn Basson (29 in 2010) Meeste drieë in ’n Curriebekerseisoen – Bjorn Basson (21 in 2010) Meeste drieë in ’n wedstryd – Jacques Jonker (7 teen Namibië in 1996) Meeste drieë in ’n Curriebekerwedstryd – Dave Dennis (4 teen Oostelike Provinsie in 1978) en Jearus Nicholas (4 teen die Luiperds in 1998) Meeste doelskoppe in ’n wedstryd – Boeta Wessels (11 teen Grens in 1998) en Naas Olivier (11 teen die Griffons in 2009) Meeste doelskoppe in ’n seisoen – Gaffie du Toit (98 in 1998) Meeste doelskoppe in ’n loopbaan – Edrich Lubbe (133 tussen 1995 en 2001) Meeste strafdoele in ’n loopbaan – Edrich Lubbe (91 tussen 1995 en 2001) Meeste skepdoele in ’n seisoen – Gaffie du Toit (7 in 1998) Meeste skepdoele in ’n loopbaan – Piet Visagie (15 tussen 1964 en 1974) Meeste skepdoele in ’n Curriebekerloopbaan – Piet Visagie (8 tussen 1964 en 1974)

Spanrekords Meeste punte in ’n seisoen – 1428 in 1998 (32 wedstryde) Meeste punte in ’n Curriebekerseisoen – 625 in 2003 (21 wedstryde) Meeste punte in ’n Vodacombekerseisoen – 734 in 1998 (Suid-Afrikaanse rekord) Meeste drieë in ’n seisoen – 201 in 1998 (32 wedstryde) Meeste drieë in ’n wedstryd – 18 teen ’n SWD-federasie in 1978 Meeste drieë in ’n Curriebekerseisoen – 86 in 2003 (21 wedstryde) Meeste drieë in ’n Vodacombekerseisoen – 108 in 1998 (Suid-Afrikaanse rekord) Grootste oorwinning – 94-0 teen ’n SWD-federasie in 1978 Grootste verloor – 3-75 teen Westelike Provinsie in 1985 Meeste punte afgestaan in ’n wedstryd – 78 teen Natal Haaie in 2002 en teen Westelike Provinsie in 2004

Verwysings

Eksterne skakels Die Griekwas se amptelike webwerf

Kategorie:Curriebeker Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspanne Kategorie:Vodacombeker