Griekwas kan na een die volgende verwys:
Die Griekwas-rugbyspan van Kimberley. Die Griekwas-stam van Suid-Afrika. 1362 Griqua, 'n asteroïde in die buitenste hoofgordel.
Sien ook Griekwastad, 'n dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Griekwaland-Oos, voormalige distrik in noordoostelike deel van Kaapland. Griekwaland-Wes, voormalige distrik in noordwestelike deel van Kaapland. Griekwa-Afrikaans, 'n dialek van standaard Afrikaans. Griekwaland (kiesafdeling), 'n voormalige kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad.