Харків • ХарьковCharkif 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Oblast 20px Charkif Stigting 1654 Oppervlakte: - Totaal 350 vk km Hoogte bo seevlak 152 m Bevolking: - Totaal (2021) 1 433 886 - Bevolkingsdigtheid 4 500/vk km - Metropolitaanse gebied 2 032 400 Tydsone UTC +2 (OET) - Somertyd UTC +3 (OEST) Burgemeester Ihor Terekhof Amptelike webwerf city.kharkov.ua
Charkif (Oekraïns: Харків, [ˈxɑrkiu̯], ; Russies: Харькoв, Charkof, [ˈxarʲkəf]) is die grootste stad van Oekraïne naas die hoofstad, Kijif, en lê in die ooste aan die grens met Rusland in die Charkif-oblast. Die stad is in 1654 deur Russe gestig. Dit het in 2021 'n bevolking van 1 433 886 en van 2 032 400 in die metropolitaanse gebied gehad en beslaan 'n oppervlakte van 350 km². Charkif was een van die gasheerstede tydens die Europese Sokkerkampioenskap 2012 wat Oekraïne en Pole saam aangebied het.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Oekraïne