Kim Antonie Lode Clijsters (Nederlands: [kɪm ˈklɛistərs] ; gebore 8 Junie 1983 in Bilzen) is 'n voormalige Belgiese tennisspeler. Sy is die dogter van die voormalige sokkerspeler Lei Clijsters en die voormalige gimnastiekster Els Vandecaetsbeek.
Clijsters was op 11 Augustus 2003 die nommer-eenspeler op die wêreldranglys.
Grand Slam-rekord duimnael|links|upright|Kim Clijsters tydens die Australiese Ope in 2006 duimnael|links|upright|Kim Clijsters tydens Wimbledon in 2006 duimnael|links|upright|Kim Clijsters tydens die VSA-Ope in 2010 Die tabel toon Clijsters se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroueenkels waaraan sy deelgeneem het: Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope1999 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Rondte 4 Rondte 32000 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 22001 Rondte 4 Eindstryd Kwarteindstryd Kwarteindstryd2002 Halfeindstryd Rondte 3 Rondte 2 Rondte 42003 Halfeindstryd Eindstryd Halfeindstryd Eindstryd2004 Eindstryd Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie2005 Nie deelgeneem nie Rondte 4 Rondte 4 Wenner2006 Halfeindstryd Halfeindstryd Halfeindstryd Nie deelgeneem nie2007 Halfeindstryd Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie2008 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie2009 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Wenner2010 Rondte 3 Nie deelgeneem nie Kwarteindstryd Wenner2011 Wenner Rondte 2 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie2012 Halfeindstryd Nie deelgeneem nie Rondte 4 Rondte 22020 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Toernooi nie gehou nie Rondte 12021 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf Kim Clijsters se ITF-profiel Kim Clijsters se WTA-profiel
Kategorie:Belgiese tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers