Andre Kirk Agassi (gebore 29 April 1970 in Las Vegas, Nevada) is 'n afgetrede beroepstennisspeler van die Verenigde State van Amerika. Hy is een van die suksesvolste tennisspelers in die geskiedenis en was op sy tyd die wêreldkampioen.

Agassi was die eerste tennisspeler wat al die Grand Slam-toernooie op vier verskillende oppervlakke kon wen. Roger Federer en Rafael Nadal het dit ook later vermag. Hy het die Australiese Ope in 1995, 2000, 2001 en 2003 gewen, die Franse Ope in 1999, Wimbledon in 1992 en die Amerikaanse Ope in 1993 en 1999.

Hy is sedert 2001 getroud met die voormalige no. 1-vrouekampioen Steffi Graf. Hulle het twee kinders.

Grand Slam-rekord duimnael|links|upright|Andre Agassi tydens die Australiese Ope 2005 duimnael|links|upright|Andre Agassi in 2006 Die tabel toon Agassi se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope1986 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Ronde 11987 Nie deelgeneem nie Ronde 2 Ronde 1 Ronde 11988 Nie deelgeneem nie Halfeindstryd Nie deelgeneem nie Halfeindstryd1989 Nie deelgeneem nie Ronde 3 Nie deelgeneem nie Halfeindstryd1990 Nie deelgeneem nie Eindstryd Nie deelgeneem nie Eindstryd1991 Nie deelgeneem nie Eindstryd Kwarteindstryd Ronde 11992 Nie deelgeneem nie Halfeindstryd Wenner Kwarteindstryd1993 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Kwarteindstryd Ronde 11994 Nie deelgeneem nie Ronde 2 Ronde 4 Wenner1995 Wenner Kwarteindstryd Halfeindstryd Eindstryd1996 Halfeindstryd Ronde 2 Ronde 1 Halfeindstryd1997 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Ronde 41998 Ronde 4 Ronde 1 Ronde 2 Ronde 41999 Ronde 4 Wenner Eindstryd Wenner2000 Wenner Ronde 2 Halfeindstryd Ronde 22001 Wenner Kwarteindstryd Halfeindstryd Kwarteindstryd2002 Nie deelgeneem nie Kwarteindstryd Ronde 2 Eindstryd2003 Wenner Kwarteindstryd Ronde 4 Halfeindstryd2004 Halfeindstryd Ronde 1 Nie deelgeneem nie Kwarteindstryd2005 Kwarteindstryd Ronde 1 Nie deelgeneem nie Eindstryd2006 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Ronde 3 Ronde 3

Verwysings

Eksterne skakels

Andre Agassi se ATP-profiel Andre Agassi se ITF-profiel

Kategorie:Amerikaanse tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse filantrope Kategorie:Olimpiese deelnemers