duimnael|links|upright|Thomas Johansson en Simon Aspelin speel dubbels. Karl Thomas Conny Johansson (gebore 24 Maart 1975 in Linköping) is 'n voormalige Sweedse tennisspeler. Hy begin in 1993 om professioneel te speel en het nege toernooie op die ATP-toer gewen. Op 12 Junie 2009 besluit hy om uit professionele tennis uit te tree. Sy grootste oorwinning was die Australiese Ope in 2002.

Grand Slam-rekord Die tabel toon Johansson se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope1994 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie1995 Nie deelgeneem nie Rondte 1 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie1996 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 4 Rondte 21997 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 11998 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 3 Kwarteindstryd1999 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Rondte 2 Nie deelgeneem nie2000 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 4 Kwarteindstryd2001 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 42002 Wenner Rondte 2 Rondte 1 Nie deelgeneem nie2003 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie2004 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Rondte 3 Rondte 32005 Rondte 4 Rondte 2 Halfeindstryd Rondte 22006 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 12007 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 32008 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 1

Eksterne skakels

Kategorie:Sweedse tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers