duimnael|regs|250px|Mengeldrankies in ligte laaie Vlammende drankies sluit mengeldrankies met ’n klein hoeveelheid vlambare hoëvlakalkohol in wat ontbrand word voordat dit geniet word. Die vlamme is versierend en verander nie opvallend die geur van die drankie nie. Vlammende mengeldrankies is aanskouliker in ’n halfdonker omgewing waar die vlamme meer sigbaar is.

Lys van vlammende drankies Backdraft Flaming B-52 Blue blazer Flaming Dr Pepper – (bevat geen Dr Pepper nie.) Flaming Sambuca Flaming Green Dragon - Creme de Menth en Everclear

Gevare Vlammende drankies is vanselfsprekend ’n brandgevaar en moet nie deur onervarenes probeer word nie. Die drinkers moet daarop let dat die glase steeds warm is nadat die vlamme uitgeblus is, wat brandwonde kan veroorsaak.

Sien ook

Vuur Alkohol

Kategorie:Alkoholiese drank