Buffelspoortdam is 'n dam wat in die Sterkstroomrivier, oos van Rustenburg, wes van Hartbeespoortdam, en noord van die Magaliesberge in Noordwesprovinsie, Suid-Afrika geleë is.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Verwysings Lys van Suid-Afrikaanse Damme van die Departement van Waterwese.
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Noordwes