Die Naka Bulle Rugbyklub is 'n rugbyklub in Pretoria. Hulle speel in die Carlton-liga van die Blou Bulle Rugbyunie. Die klub se tuisveld is die Hannes Fourie-sportgronde, algemeen bekend as Adelaars, in Wonderboom in Pretoria.
Geskiedenis Die klub het ontstaan nadat die Adelaars en Oostelikes klubs saamgesmelt het.
Bekende spelers Naka Bulle Derrick Grobbelaar – oud-Blou Bul en Puma-slot
Adelaars Louis Luyt –
Oostelikes Ruben Kruger Louis Schmidt
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspanne