Saint-Louis 290px Kaart Wapen 180px|senter 70px|senter Vlag 60px|border|senter Land 20px Frankryk Administratiewe gewes Grand Est Département 20px Haut-Rhin Koördinate  Stigting 1684 Oppervlakte:    - Totaal 16,85 vk km  Hoogte bo seevlak 237-278 m Bevolking:    - Totaal (2009) 19 761  - Bevolkingsdigtheid 1 173/vk km  - Metropolitaanse gebied 89 308 Tydsone UTC +1  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Jean-Marie Zoellé Amptelike webwerf saint-louis.fr

Saint-Louis (Duits: Sankt Ludwig) is 'n dorp en munisipaliteit in die Franse kanton Huningue in die arrondissement Mulhouse in die département Haut-Rhin in die région Grand Est. Saint-Louis grens in die ooste aan die Franse grensnedersettings Village-Neuf en Huningue,Village-Neuf en Huningue lê aan die linkeroewer van die Ryn-rivier, wat o.a. hier die grens met Duitsland vorm. en in die suide aan die Switserse stad Basel. Die munisipale gebied het sowat 20 000 inwoners (2009) en 'n oppervlakte van 17 km².

Die nedersetting is op die ordinansie van die Franse koning Lodewyk XIV in 1684 amptelik as Saint-Louis gestig.

Die bi-nasionale Eurolughawe Basel-Mulhouse-Freiburg lê gedeeltelik in die munisipaliteit.

Verwysings

Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Grand Est Kategorie:Nedersettings in Grand Est