Santa Fe 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land 20px Verenigde State  Deelstaat 20px Nieu-Meksiko Administratiewe distrik (county) Santa Fe Koördinate  Gestig op 1608 Oppervlak:    - Totaal 96,9 vk km  Hoogte bo seevlak 2 134 m Bevolking:    - Totaal (2010) 67 947  - Bevolkingsdigtheid 744/vk km  - Metropolitaanse gebied 184 416 Tydsone MST (UTC -7)  - Somertyd MDT (UTC -6) Klimaat    - Tipe Semi-aride klimaat  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 17 °C  - Gem. temp. Januarie/Julie -1,5 / 21 °C  - Gemiddelde jaarlikse neerslae 361,2 mm Burgemeester Alan Webber (D) Amptelike webwerf santafenm.gov

Santa Fe is die hoofstad van die deelstaat Nieu-Meksiko in die Verenigde State van Amerika. Santa Fe het ongeveer 68 000 inwoners (2010).

Geskiedenis Die eerste nedersetting is reeds hier in 1610 deur die Spanjaarde gestig. In 1680 het die Pueblo-Indiane hulle uit die dorp verdryf maar die Spanjaarde het in 1692 weer beheer teruggekry. Toe Meksiko hulle onafhanklik verklaar het van Spanje, het die stad met die VSA begin handel dryf. Die eerste handelaar het in 1822 gearriveer en die bekende Santa Fe Trail begin. In 1846 het die Verenigde State van Amerika beheer van die area oorgeneem en dit erken as die New Mexico Territory waarvan Santa Fe die hoofstad geword het in 1851. Gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog het beide die Unie en Konfederale soldate die stad by tye beset. Dit het in 1891 stadstatus verkry.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 417.

Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Nieu-Meksiko