Augusta 280px Kaart Wapen 170px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land 20px Verenigde State Deelstaat 20px Maine Administratiewe distrik (county) Kennebec Koördinate Gestig op 1754 Geïnkorporeer op 20 Februarie 1797 Oppervlak: - Totaal 150,9 vk km Hoogte bo seevlak 20 m Bevolking: - Totaal (2010) 19 136 - Bevolkingsdigtheid 133,4/vk km Tydsone EST (UTC -5) - Somertyd EDT (UTC -4) Klimaat - Tipe Kontinentale klimaat - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 14,5 °C - Gem. temp. Januarie/Julie -7 / 21,5 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1075,4 mm Burgemeester David Rollins Amptelike webwerf augustamaine.gov
Augusta is die hoofstad van die deelstaat Maine in die Verenigde State van Amerika. Dit is die derde kleinste Amerikaanse hoofstad (na Montpelier en Pierre) en die negende grootste stad in Maine. Volgens die 2010-sesus het Augusta ongeveer 19 000 inwoners.
Augusta lê aan die Kennebec-rivier, op die plek waar die rivier bevaarbaar word. Die getye van die Atlantiese Oseaan dring tot by die stad deur.
Dit is die tuiste van University of Maine at Augusta.
Eksterne skakels Die stad se amptelike webtuiste
Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Maine