Huningue 290px Kaart Wapen 180px|center 70px|center Vlag 60px|border|center Land 20px Frankryk  Administratiewe gewes Grand Est  Département 20px Haut-Rhin Koördinate  Stigting 826 Oppervlakte:    - Totaal 2,86 vk km  Hoogte bo seevlak 242-259 m Bevolking:    - Totaal (2009) 6 584  - Bevolkingsdigtheid 2 302/vk km Tydsone UTC +1  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Jean-Marc Deichtmann Amptelike webwerf ville-huningue.fr

Huningue (Elsasser Duits: Hinige en Héninga, Duits: Hüningen) is 'n dorp en munisipaliteit in die Franse kanton Huningue in die arrondissement Mulhouse in die département Haut-Rhin in die région Grand Est. Die drielandenedersetting lê aan die wesoewer van die Ryn-rivier, wat o.a. hier die grens met Duitsland asook vir 'n stukkie met Switserland vorm. Aan die oosoewer lê die Duitse dreilandestad Weil am Rhein en aan die suidoosoewer asook in die suide aan die wesoewer die Switserse dreilandestad Basel. Westelik lê die Franse grensnedersetting Saint-Louis. Die munisipale gebied het sowat 6 000 inwoners (2009) en 'n oppervlakte van 2,9 km².

Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Grand Est Kategorie:Nedersettings in Grand Est